poslat odkaz na aplikaci

PronkPret


4.4 ( 7264 ratings )
Foto a video Zábava
Vývojář: Via Afrika
Zdarma

Die PronkPret mobiele toepassing is toegespits op mense wat graag oor gebeure in die lewe van hulle jong geliefdes (kinders, kleinkinders ens.) wil spog.
Met hierdie toepassing kan jy:
- Skep n SpogBoek vir jou kind met n naam, geboorte datum en voorblad foto,
- Voeg MylPale (soos geboorte, verjaarsdae, eerste skooldag ens.) deur middel van fotos en kommentaar by,
- Maak jou SpogBoeke mooi deur n sjabloon te gebruik,
- Skep n PDF boek en deel die SpogBoek met jou vriende en familie.